{"product_id":"kragtige-gebed-deur-god-se-woord-gebedeboek-hersiene-uitgawe-sagteband","title":"Kragtige Gebed deur God Se Woord Gebedeboek Hersiene Uitgawe (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eStormie Omartian se boeke het al baie mense se lewens aangeraak en hulle gehelp om die krag van gebed te ervaar.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKragtige gebed deur God se Woord Gebedeboek \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003ehelp lesers om God se stem en leiding te ervaar vanaf Genesis, deur die Ou Testament, tot by Jesus se lewe saam met die dissipels in die Nuwe Testament. Elke gebed bied leiding en krag uit die Skrif en bemoedig lesers om elke dag vir God te leef. Hierdie handige boekie in sakpas-formaat is ideaal om mee te reis, in ’n handsak of tas te sit of om langs die bed te hou om soggens en saans daaruit te lees.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52191297077543,"sku":"9780638011296","price":33.91,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638011296_front.jpg?v=1790612138","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/kragtige-gebed-deur-god-se-woord-gebedeboek-hersiene-uitgawe-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}