{"product_id":"klein-beertjie-is-wonderlik-geskape-sagteband","title":"Klein Beertjie Is Wonderlik Geskape (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDit is so maklik om ons met ander te vergelyk en te wens ons was soos hulle. Maar God het ons gemaak om óns te wees – uniek en perfek vir sy doel!\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn \u003ci\u003eKlein Beertjie is wonderlik geskape\u003c\/i\u003e wens Klein Beertjie hy kon al die dinge doen wat sy vriende kan doen. Maar Mamma en Pappa Beer gebruik ’n lied uit die Bybel (uit Ps. 139) om hul klein beertjie te herinner dat hy wonderlik gemaak is net soos hy is, en net soos God die skaapwagterseun met die naam Dawid gemaak het (1 Sam. 16:1-13)!\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie is wonderlik geskape\u003c\/i\u003e leer 3- tot 6-jariges dat God hulle geskape het om uniek, spesiaal en perfek te wees net soos hulle is.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eHelp 3- tot 6-jariges verstaan dat God hulle wonderlik geskape het.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e24 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eClever Cub Is Wonderfully Made\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50945676738855,"sku":"9780638010879","price":30.43,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638010879_front.jpg?v=1781777322","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/klein-beertjie-is-wonderlik-geskape-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}