{"product_id":"ken-jesus-as-verlosser-bybelstudie-sagteband","title":"Ken Jesus As Verlosser Bybelstudie (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eNêrens in die Bybel word Jesus as Verlosser so omvattend beskryf as in die Evangelie van Lukas nie. Die Bybelstudie Ken Jesus as Verlosser ondersoek God se plan van verlossing deur die geskiedenis heen deur te fokus op die geboorte, lewe, dood en opstanding van Jesus Christus.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKen Jesus as Verlosser\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e deur Tara-Leigh Cobble is ’n Bybelstudie oor 10 weke wat individue of groepe deur die hele Evangelie van Lukas begelei. Dit sluit die volgende in:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eDaaglikse sessies wat nie te lank is nie.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVrae vir diep nadenke en plek vir antwoorde en notas.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eWeeklikse uitdagings sodat toegepas kan word wat geleer is.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eMemorisering van teksverse.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eOngeag van hoeveel keer jy al die Evangelie van Lukas bestudeer het, Ken Jesus as Verlosser bied nuwe geleenthede om die hart van die Evangelie te verken en meer oor God se verlossingsplan te ontdek. Deur konsekwente studie en nadenke kan jy in jou geloof versterk word, in jou begrip van die Skrif groei en die vreugde ervaar om Jesus dieper te ken.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52638713184551,"sku":"9780638011401","price":129.57,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638011401_front.jpg?v=1795097429","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/ken-jesus-as-verlosser-bybelstudie-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}