{"product_id":"in-die-teenwoordigheid-van-god-drie-enig-hardeband","title":"In die Teenwoordigheid van God Drie-Enig (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eIn ons selfgerigte strewe na geluk en oorlewing vergeet ons so maklik van God se teenwoordigheid. Gevolglik strompel ons verward voort op ’n koerslose woestynpad. Teen ons verwagting in vind ons die teenwoordigheid van ons drie-enige God dikwels te midde van ons swaarkry en lyding.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eIn die teenwoordigheid van God Drie-enig\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e se 366 dagstukke deur Stephan Joubert is propvol vars en inspirerende oordenkings, elk met ’n toepaslike teksvers. Dit sal jou geloof in God opnuut versterk sodat jy jou geloofspad met kinderlike geloof en rotsvaste vertroue kan aandurf.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eTemas wat jy sal teëkom, is onder andere:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eOp die roetes van God se wil\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHoop vir die waaroms in jou lewe\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVerander jou wêreld een tree op ’n slag\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHoe moet ek bid?\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51596121604391,"sku":"9780638011180","price":242.61,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638011180_front.jpg?v=1783419412","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/in-die-teenwoordigheid-van-god-drie-enig-hardeband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}