{"product_id":"hoop-vir-moeilike-dae-sagteband","title":"Hoop vir Moeilike Dae (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDie lewe is nie altyd maklik nie. Die uitdagings voel soms oorweldigend, vrae bly onbeantwoord en dit word al hoe moeiliker om vas te hou aan hoop.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDie 90 Skrifgebaseerde oordenkings in \u003cb\u003eHoop vir moeilike dae\u003c\/b\u003e sal lesers tydens hierdie uitdagende tye bemoedig en vertroos. Deur sy praktiese insig en Bybelse perspektief herinner Max Lucado lesers daaraan dat God altyd naby is en dat sy liefde en getrouheid altyd genoeg is.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eOf jy nou deur ’n tyd van vrees, ontmoediging, hartseer, teleurstelling of twyfel gaan, God se beloftes is altyd jou ewige anker.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e90 Skrifgebaseerde oordenkings wat fokus op hoop en bemoediging.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGeskryf deur die topverkoper-outeur Max Lucado.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHelp lesers om elke dag op God se beloftes en teenwoordigheid te fokus.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eHope for Hard Days\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52197403492647,"sku":"9781997464907","price":129.57,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/hoop-vir-moeilike-dae-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}