{"product_id":"help-my-met-my-warrel-gedagtes-sagteband","title":"Help My met My Warrel-Gedagtes (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eHet dit vir jou ook al gevoel of jy nie weet wat om te doen met al die gedagtes wat deur jou kop maal nie? Kinders ervaar dikwels ook kommer, vrees en ontstellende gedagtes; daarom is dit so belangrik dat hulle leer hoe om hierdie gedagtes te verwerk sodat hulle vrede kan ervaar.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eHelp my met my warrel-gedagtes\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e help Jennie Allen 5- tot 8-jariges verstaan dat nie al hulle gedagtes beheer oor hulle hoef te hê nie. Kinders sal in hierdie boek leer hoe om hul eie gedagtes te verstaan, met God daaroor te praat en te fokus op die dinge wat waar is.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie pragtige volkleur-boek sal kinders toerus met praktiese maniere om kommer, vrees en oorweldigende gedagtes te verstaan en te hanteer terwyl hulle herinner word aan God se liefde en sorg.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eIdeaal vir 5- tot 8-jariges.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHelp kinders om angstigheid of oorweldigende gedagtes te verstaan en te beheer.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eMoedig gesonde emosionele en geestelike ontwikkeling aan.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eLeer Bybelse waarhede op ’n manier wat jong kinders kan verstaan.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGeskryf deur topverkoper-outeur Jennie Allen.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ePragtige volkleur-illustrasies.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e32 bladsye\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel What To Do With Your Whirly, Swirly Thoughts.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51975371882791,"sku":"9781997464921","price":42.61,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9781997464921_front.jpg?v=1788257583","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/help-my-met-my-warrel-gedagtes-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}