{"product_id":"god-se-groot-beloftes-bybelstorieboek-sagteband","title":"God Se Groot Beloftes-Bybelstorieboek (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eWeet jou kleinding dat God getrou is en altyd sy beloftes nakom? Kyk hoe kinders God se groot beloftes ontdek en hoe Jesus elkeen van hulle nakom!\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003ci\u003eGod se groot beloftes-Bybelstorieboek\u003c\/i\u003e bevat bekende en onbekende Bybelstories soos Noag en die ark, Dawid en Goliat, Daniël in die leeukuil, Jakob en Esau, en Simeon en Anna. Saam wys hierdie 92 stories na die een groot storie van die Bybel: God wat sy beloftes maak en nakom om sy mense te verlos. Helder ikone dui aan watter stories verband hou met ’n belofte wat gemaak is of ’n belofte wat nagekom is binne 5 temas:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eRedding\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eMense\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eLand\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVreugde\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eKoning\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eDit is die perfekte eerste Bybel om 3- tot 6-jariges bekend te stel aan die stories van die Bybel en die getroue God wat hulle liefhet.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e92 stories uit die Ou en Nuwe Testament, oorvertel vir 3- tot 6-jariges.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHelder, kleurvolle ikone dui aan watter stories verband hou met ’n belofte wat gemaak is of ’n belofte wat nagekom is.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e412 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eGod’s Big Promises Bible Storybook\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50945677066535,"sku":"9781997464532","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9781997464532_front.jpg?v=1780387836","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/god-se-groot-beloftes-bybelstorieboek-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}