{"product_id":"ervaar-god-se-seen-elke-dag-hardeband","title":"Ervaar God se Seën Elke Dag (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eVoel jy oorweldig, gedreineer en bloot afgesny van die oorvloed wat God belowe? Asof die lewe soms net te veel eise aan jou stel?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eTopverkoper-outeur Milanie Vosloo nooi vroue om met \u003cb\u003e\u003ci\u003eErvaar God se seën elke dag\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e saam met haar te vertrek op ’n jaar lange reis om God se goedheid en seën te ontdek. Elke week se tema sal jou help om God se goedheid op ’n nuwe manier raak te sien en te ervaar. Die week sluit af met ’n gebed en tyd vir nadenke om hierdie waarhede dieper in jou hart vas te lê.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKom vind moed, krag, vertroosting, vreugde en blydskap vir elke seisoen van jou lewe by die enigste Een wat waarlik vir jou hoop kan gee.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e52 weke ingedeel volgens temas. Daar is oordenkings vir 5 dae van die week, ’n gebed vir dag 6 en geleentheid vir nadenke op dag 7.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Experiencing God’s Blessing Day by Day.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51366291898663,"sku":"9780638010909","price":242.61,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638010909_front.jpg?v=1779697763","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/ervaar-god-se-seen-elke-dag-hardeband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}