{"product_id":"ek-se-dit-jy-hoor-dat-sagteband","title":"Ek Sê Dit - Jy Hoor Dat (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eOns almal het al die verkeerde ding gesê – of die regte ding op die verkeerde manier. Maar daar is ’n sleutel tot effektiewe kommunikasie ...\u003cbr\u003e \u003cb\u003e\u003ci\u003eEk sê dit – jy hoor dat\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n praktiese werkboek wat bestaan uit ses sessies om te wys hoe die manier waarop mense aanmekaargesit is, beïnvloed wat hulle sê, hoe hulle luister en hoe ander hulle hoor. Die beginsels in die boek sal lesers se kommunikasie met ander verbeter. Die beginsels word telkens verbind met die apostel Paulus se raad van duisende jare gelede oor die woorde wat ons gebruik.\u003cbr\u003e Hierdie werkboek sluit in:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e’n vraelys van 40 eenvoudige vrae om jou temperament te bepaal\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ebesprekingsvrae vir groepe wat saam deur die boek wil werk\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eoefeninge wat ontwerp is om aan te sluit by die ses sessies van die gratis app I Said This, You Heard That.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52244266844455,"sku":"9781431623457","price":164.35,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9781431623457_front.jpg?v=1791216533","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/ek-se-dit-jy-hoor-dat-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}