{"product_id":"die-gebed-wat-alles-verander-gebedeboek-sagteband","title":"Die Gebed Wat Alles Verander Gebedeboek (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eHet jy bemoediging nodig te midde van beproewings, of staan jy voor ’n nuwe uitdaging? In \u003cb\u003e\u003ci\u003eDie gebed wat alles verander Gebedeboek\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e herinner Stormie Omartian jou daaraan dat God se teenwoordigheid, liefde en krag jou deur elke seisoen van die lewe kan dra. Wanneer jy tyd in gebed, lofprysing en aanbidding deurbring, ontdek jy opnuut hoe God in jou lewe werk.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie handige sakpas-gebedeboek bevat 60 inspirerende gebede en toepaslike Skrifgedeeltes wat jou help om die krag van gebed en lofprysing in enige situasie te ervaar. Dit bied praktiese leiding en bemoediging vir elke dag, en is die ideale metgesel vir jou persoonlike stiltetyd.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDaar is ook genoeg ruimte om jou eie gedagtes, nadenke en gebede neer te skryf, sodat jy jou geloofsreis en God se werk in jou lewe kan vaslê.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52191296979239,"sku":"9780638011289","price":33.91,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638011289_front.jpg?v=1790612135","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/die-gebed-wat-alles-verander-gebedeboek-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}