{"product_id":"die-bybel-oorsig-sagteband","title":"Die Bybel-Oorsig (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eHet jy al ooit jou Bybel toegemaak en gedink: “Wat het ek nou net gelees?”\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eMet \u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Bybel-oorsig \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003ekan ’n mens die hele Bybel chronologies deurlees in een jaar. Elke leesgedeelte het ’n opsomming wat lesers help om die groter prentjie van God se storie te verstaan en te groei in hul begrip van wie God is en hoe Hy deur die hele Skrif heen werk.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie jaar lange avontuur deur die verhaal van die Skrif sal jou nie net help om die Bybel beter te verstaan nie, maar jou ook help om God beter te leer ken en lief te hê terwyl sy verlossingsplan en liefde vir die mens vir jou al hoe duideliker word.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e’n Chronologiese leesplan om die hele Bybel in ’n jaar deur te lees, met insiggewende opsommings oor elke gedeelte vir 365 dae.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eThe Bible Recap\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51313450025255,"sku":"9780638010923","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638010923_front.jpg?v=1780310132","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/die-bybel-oorsig-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}