{"product_id":"die-beste-geskenk-die-avonture-van-tienie-muis-sagteband","title":"Die Beste Geskenk - Die Avonture van Tienie Muis (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eTienie Muis het Kersgeskenke toegedraai vir haar ouma. Maar op pad na Ouma toe, kom sy van haar maats teë wat haar geskenke nodig het. Gaan Tienie iets oorhê om vir Ouma te gee?\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie beste geskenk \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003eherinner 3- tot 6-jariges dat die beste geskenk nie iets is wat gekoop kan word nie – die beste geskenk is liefde!\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51890121670951,"sku":"9780638011388","price":30.43,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638011388_front.jpg?v=1787048174","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/die-beste-geskenk-die-avonture-van-tienie-muis-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}