{"product_id":"afrikaans-1933-1953-vertaling-blougroen-kunsleer-verklarende-studiebybel","title":"Afrikaans 1933\/1953 Vertaling Blougroen Kunsleer Verklarende Studiebybel","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDie \u003cb\u003e\u003ci\u003eVerklarende Studiebybel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933\/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003eKenmerke:\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVolledige teks van die 1933\/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBoek-vir-boek-inligting met inleidende artikels tot elke Bybelboek\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e21 Onderwerp-vir-onderwerp-artikels wat ’n algemene oorsig bied oor die hele Bybel\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eUnieke “Bestudeer die boek”-kassies wat die Bybelboek se vernaamste temas en leringe verken\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVers-vir-vers-voetnotas wat dwarsdeur die teks voorkom\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVolkleur kaarte\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e9.1-punt lettergrootte\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDuimdrukke\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eMerklint\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBladsye is goudgerand\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVerpakking: \"Belly band o-wrap, shrinkwrapping\"\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eDie \u003cb\u003e\u003ci\u003eVerklarende Studiebybel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51352183210279,"sku":"9781997464877","price":607.83,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9781997464877_front.jpg?v=1779697792","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/afrikaans-1933-1953-vertaling-blougroen-kunsleer-verklarende-studiebybel","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}