{"product_id":"2027-skooldagboek-met-bybelverse-om-in-te-kleur-dagbeplanner-vir-seuns-sagteband","title":"2027 Skooldagboek met Bybelverse om in te Kleur - Dagbeplanner vir Seuns - Sagteband","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eJong seuns kan op hoogte bly van huiswerkopdragte en take met hierdie praktiese en prettige 12-maande-beplanner.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie dagbeplanner bevat:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eInspirerende Bybelverse om in te kleur vir elke week.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Doodle-uitdaging vir elke maand.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Kalender vir 2027 met ’n lys openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Botswana en Namibië.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ePlek om take, punte en eksamenroosters neer te skryf.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVermenigvuldigingstafels\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ePrettige aktiwiteite soos woordsoektogte en geheime kodes om te ontrafel.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e200 eenkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eHierdie prettige dagbeplanner sal laerskoolseuns aanmoedig om naby aan die Here te leef terwyl hulle elke dag aanpak en hul beste gee.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51095692214567,"sku":"9780638010855","price":86.09,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638010855_front.jpg?v=1781251691","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/2027-skooldagboek-met-bybelverse-om-in-te-kleur-dagbeplanner-vir-seuns-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}