{"product_id":"2027-nina-smit-dagboek-dagbeplanner-groen-en-geel-hardeband","title":"2027 Nina Smit Dagboek - Dagbeplanner Groen en Geel - Hardeband","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eNina Smit se dagbeplanner is jaar na jaar ’n immergewilde gunsteling by vroue van alle ouderdomme en uit alle agtergronde. Nina se inspirerende maandstukkies vol wysheid, daaglikse aanhalings, klassieke ontwerp en gebruikersvriendelike uitleg is ’n wenkombinasie en maak hierdie boek ’n moet-hê-item vir alle vroue wat Nina se boeke geniet.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eKenmerke sluit in:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eInspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings deur Nina Smit\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOpenbare vakansiedae en skoolkwartale\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eJaarbeplanners en kalenders vir 2027 en 2028\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eMaandkalenders met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Bladsy per dag met spasie vir afsprake, doenlysies en notas\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBladsye vir persoonlike notas en adresse\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e188 x 124 mm, hardeband met ’n lint om jou plek aan te dui\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51095692345639,"sku":"9781997464556","price":164.35,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9781997464556_front.jpg?v=1778670202","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/2027-nina-smit-dagboek-dagbeplanner-groen-en-geel-hardeband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}