{"product_id":"2027-dagbeplanner-seisoen-van-hoop-ringbind","title":"2027 Dagbeplanner - Seisoen van Hoop - Ringbind","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eHierdie pragtige volkleur 12-maande-beplanner het genoeg plek vir notas, doenlysies en afsprake. Die inspirerende aanhalings en verse uit die Skrif bied aanmoediging en vertroosting. Dit het plek vir jou doelwitte, emmerskop-lysie en visiebord vir 2027, met ’n maandbeplanner en maandelikse spyskaart-beplanner aan die begin van elke maand. Die beplanner kan gerieflik plat oopmaak en het ’n rekkie om dit netjies toe te hou. Die 12 maandbladsye kan uitgehaal en geraam word.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003eKenmerke:\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVolkleur 12-maande-dagbeplanner (Januarie-Desember 2027) met afdelingsbladsye vir elke maand.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Bladsy per dag vir afsprake met uurlikse tydgleuwe van 07:00 vm-09:00 nm.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eKalenders vir 2027 en 2028.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eLys openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eJaarbeplanner vir 2027 en 2028.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDoelwitte, emmerskop-lysie en visiebord vir 2027.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eMaandbeplanner en maandelikse spyskaart-beplanner en inkopie-lys aan die begin van elke maand.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ePlek vir ’n gebedslys, verjaarsdae, belangrike datums en addisionele notas.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBybellees-plan vir elke dag.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eMaandelikse temas met teksverse en inspirerende aanhalings.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVakkie agterin vir los papiere.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eRingbind.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eRekkie om beplanner toe te hou.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e434 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51095693951271,"sku":"9781997464808","price":303.48,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9781997464808_front.jpg?v=1780906464","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/2027-dagbeplanner-seisoen-van-hoop-ringbind","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}