{"title":"Reprints \u0026 Re-introductions - Books","description":null,"products":[{"product_id":"openbaring-ontsluit-sagteband","title":"Openbaring Ontsluit (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eHoeveel mense het al Openbaring gelees en álles verstaan? Tog sê Riekert Botha Openbaring kán verstaan word. Die sleutel lê in een spesifieke vraag: \"Wat het Openbaring beteken vir die eerste mense aan wie dit geskryf was?\"\u003cbr\u003eRiekert kyk in \u003cb\u003e\u003ci\u003eOpenbaring ontsluit\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e na die volgende aspekte wat vorm gee aan hierdie Bybelboek:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eWie was die oorspronklike ontvangers van die boodskap?\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eWat was die omstandighede waarin hulle geleef het?\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eWatter spesiale behoeftes of sake het moontlik aanleiding gegee tot die skrywe van die boek?\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eWat was God se boodskap aan daardie mense in daardie tydvak en spesiale omstandighede?\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eRiekert bespreek dan die boodskap aan die sewe gemeentes en die sewe visioene in Openbaring teen hierdie agtergrond.\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eOpenbaring ontsluit\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e bied ’n verrassende, vars perspektief op die laaste boek in die Bybel. Dit is ideaal vir elkeen wat ’n verstaanbare uitleg van Openbaring wil hê.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49572638294311,"sku":"9781431607235","price":155.65,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9781431607235_front.jpg?v=1786968522"},{"product_id":"the-cross-and-the-switchblade-repackaged-edition-paperback","title":"The Cross And The Switchblade, Repackaged Edition (Paperback)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e\u003ci\u003e\"Go to New York City and help those boys.\"\u003cbr\u003e\u003c\/i\u003e\u003cbr\u003eWhen David Wilkerson heard those words in his heart late one night, he was dumbfounded. The boys in question were members of a violent gang and on trial for murder. He himself was a young country preacher settled comfortably in a little mountain church in Pennsylvania. What could God possibly expect him to accomplish?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBut those words took root in his heart, and he knew he had to go. Risking everything--his career, his marriage, even his life--he found himself walking the streets of New York City and sharing the gospel with the most violent gangs and drug users, sometimes at knife point.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWith over 15 million copies sold, this is the powerful, riveting true story of how God can use the most unlikely of people to do the impossible--and save those we think are beyond saving.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49572665032999,"sku":"9780800798888","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780800798888_front.jpg?v=1786877425"},{"product_id":"max-lucado-kinderboek-omnibus-sagteband","title":"Max Lucado Kinderboek-Omnibus (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eHierdie omnibus bestaan uit drie boekies van die immergewilde Pinkenolsie. Dit bring ’n boodskap dat elke mens vir God spesiaal is omdat Hy elkeen uniek gemaak het. Dis ’n wonderlike geskenk wat kinders sal koester selfs wanneer hulle al groot is.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eJy is spesiaal\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cbr\u003eDie Wemmels doen elke dag dieselfde ding: hulle plak óf goue sterre óf grys kolle op mekaar. Dié wat mooi en talentvol is, kry altyd goue sterre. Dié wat egter min kan doen of stukkende hout het, kry lelike kolle. Kinders sal mal wees daaroor om te sien hoe Eli vir Pinkenolsie oortuig dat hy baie spesiaal is, net soos hy is! So sal hulle besef dat hulle self ook kosbaar is vir God.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eJy is myne\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cbr\u003eDie behoefte om “belangrik” te wees veroorsaak al weer chaos in Wemmeldorp. Pinkenolsie is natuurlik weer in die middel daarvan. Volg sy avontuur terwyl hy ’n les leer wat kinders altyd moet onthou: dis nie wat jy het wat jou kosbaar maak nie, maar die feit dat jy aan God behoort.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie heel beste\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cbr\u003eWanneer Alta Wonderlik in Wemmeldorp aankom, wil almal deel van haar klub wees. Pinkenolsie mag nie deel wees nie, want hy is van die verkeerde hout gemaak. Eli die houtsnyer wys vir Pinkenolsie dat hy baie spesiaal is omdat Eli hom gemaak het. Kinders sal besef hulle hoef nie soos iemand gewild te wees om spesiaal te wees nie. God het elkeen van ons met ’n doel gemaak soos ons is.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49572670603559,"sku":"9781431614028","price":146.96,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9781431614028_front.jpg?v=1786968529"},{"product_id":"babys-first-bible-board-book","title":"Baby's First Bible (Board Book)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eBaby's First Bible\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e contains some of the best-known Bible stories, beautifully illustrated, that will reveal God page by page to little ones. It will help them take the first steps in their faith and get to know the God who loves them! Little ones will love looking at the people and animals in the bright artwork contained on each page, making this the perfect choice for baby's first Bible!\u003cbr\u003e• For 0-to-3-year-olds\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49572761993511,"sku":"9781415340547","price":199.13,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9781415340547_front.jpg?v=1786886197"},{"product_id":"vroue-van-die-bybel-bybelstudie-sagteband","title":"Vroue Van Die Bybel Bybelstudie (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eHoe belangrik is vroue vir God? \u003cb\u003eVroue van die Bybel: 12 Studies Oor Lewensbeginsels\u003c\/b\u003e antwoord hierdie vraag deur na belangrike vroue in die Ou en Nuwe Testament te kyk.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDeur die lewens van twaalf vroue – Eva, Sara, Mirjam, Ragab, Debora, Rut, Hanna, Ester, die deugsame vrou, Marta en Maria, Maria die ma van Jesus, en die bruid van Christus – te bestudeer leer lesers belangrike lewenslesse rakende totale gehoorsaamheid aan God asook die mislukkings wat spruit uit ongehoorsaamheid. Die Bybelvroue leer lesers ook hoe om huishoudelike sake en kinderopvoeding te hanteer. In 12 weke met genoeg studies vir vyf dae van die week bespreek hierdie Bybelstudie nuwe temas om vroue se posisie voor die Here en sy plan te verstaan. Dit bied ook antwoorde op moeilike vrae wat algemeen deur hedendaagse vroue gevra word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVroue van die Bybel is ideaal vir vroue wat self ’n verhouding met die Here wil ontwikkel.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e12 weke met studies vir 5 dae van die week.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Interaktiewe studie wat belangrike, interessante skriftuurlike punte inkorporeer.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDit bied ’n historiese perspektief op die karakters.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDit gee interessante feite oor die tyd waarin die karakters geleef het.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49572842733863,"sku":"9781431626663","price":164.35,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9781431626663_front.jpg?v=1786969751"},{"product_id":"gereed-vir-vandag-hardeband","title":"Gereed Vir Vandag (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eJou program is oorvol. Jy het skaars energie vir jou werk. Hoe kan jy nog elke dag vir Christus leef en sy teenwoordigheid in jou lewe ervaar?\u003cbr\u003eOm in hierdie chaotiese tyd vas te hou aan jou geloof, verg die regte ingesteldheid en fokus. Die wêreld gaan jou beslis nie hiermee help nie – inteendeel.\u003cbr\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eGereed vir vandag\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e wys Stephan Joubert jou in 365 dagstukke hoe ’n paar eenvoudige besluite jou denke kan teruglei na die eenvoudige Bybelse opdragte van vertroue, dankbaarheid, liefhê en respek. Deur hierdie en ander beginsels in jou dag-tot-dag-lewe toe te pas, word jou las ligter, die waarheid duideliker en ’n lewe van diens haalbaar.\u003cbr\u003eJy sal vryer kan asemhaal en elke dag aandurf met die krag en moed wat slegs van God af kom.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49572844175655,"sku":"9781431626052","price":216.52,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9781431626052_front.jpg?v=1786893852"},{"product_id":"77-bybelbeloftes-wat-elke-kind-moet-ken-sagteband","title":"77 Bybelbeloftes Wat Elke Kind Moet Ken (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003ePlant die saadjies van die Skrif op ’n kreatiewe en kleurvolle manier in jou kinders se hart!\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003e77 Bybelbeloftes wat elke kind moet ken \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003esal kinders tussen 5 en 8 help om 77 sleutelverse uit die Skrif op ’n prettige manier te memoriseer. Omdat herhaling die sleutel tot memorisering is, maak hierdie hulpmiddel die memorisering van die Skrif so maklik soos 1 – LEES dit, 2 – SKRYF dit en 3 – KLEUR dit in! Eers lees kinders die vers, dan skryf hulle dit uit en dan kleur hulle die kreatief ontwerpte vers in. ’n Aftik-lys agterin maak dit maklik om af te merk watter verse die kind ken.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie boekie is ideaal vir gebruik in Sondagskole en waar tuisonderrig ’n Christelike kurrikulum volg.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eIdeaal vir gebruik in Sondagskole en waar tuisonderrig ’n Christelike kurrikulum volg.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHelp kinders tussen die ouderdomme van 5 en 8 om 77 Skrifverse deur herhaling te memoriseer.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Aftik-lys agterin maak dit maklik om af te merk watter verse die kind ken.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel 77 Bible Promises Every Kid Should Know.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49572970561831,"sku":"9780638009453","price":42.61,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638009453_front.jpg?v=1786962649"},{"product_id":"manne-van-die-bybel-eenjaar-dagboek-sagteband","title":"Manne van die Bybel Eenjaar Dagboek (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eNet soos die mense van wie ons in die Bybel lees, sukkel ons almal vandag nog met selfsugtige ambisie, ons worstel met vrees en besluiteloosheid, ons kom voor versoekings te staan en ervaar die pyn van eensaamheid. Net soos hulle, begeer ons ook ’n dieper verhouding met God en om te lewe soos Hy van ons verwag.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eManne van die Bybel Eenjaar-dagboek \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003ebestudeer die lewens van 52 mans in die Skrif en bied ’n vars perspektief op die verlossingsverhaal. Elke week fokus op die lewe van een van hierdie 52 mans deur te kyk na:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eSy storie – ’n vertelling van sy verhaal (Maandag)\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Kykie na die man – delf dieper in sy lewe en ontdek raakpunte jou eie lewe (Dinsdag)\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSy nalatenskap in die Skrif – ’n Bybelstudie wat gebou is op die beginsels van sy lewe (Woensdag)\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDie Bybelse beloftes wat op sy lewe en jou lewe van toepassing is (Donderdag)\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSy nalatenskap van gebed – Gebed teen die agtergrond van sy verhaal (Vrydag)\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eManne van die Bybel Eenjaar-dagboek\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is spesiaal ontwerp vir individuele of groepstudie en sal Bybellees ’n daaglikse gewoonte maak. Hierdie dagstukke sal jou help groei in wysheid en gehoorsaamheid en jou help om ’n man na God se hart te word.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVir individuele of groepstudie\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOndersoek die lewens van 52 mans uit die Bybel deur: \u003cul\u003e \u003cli\u003e’n Vertelling van sy verhaal\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Kykie na hoe sy verhaal ooreenstem met jou lewe\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Bybelstudie wat gebou is op die beginsels van sy lewe\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBybelse beloftes wat op sy lewe en jou lewe van toepassing is\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGebed teen die agtergrond van sy verhaal\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Men of the Bible One-Year Devotional\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49657609060647,"sku":"9780638009859","price":173.04,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638009859_front.jpg?v=1786901825"},{"product_id":"begin-die-dag-saam-met-god-365-dagstukke-hardeband","title":"Begin die Dag Saam met God: 365 Dagstukke (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eIs jou dae vol en besig, en wens jy soms daar was iemand wat vir jou leiding kan gee in elke faset van jou lewe? God wil daardie Iemand vir jou wees! Elke nuwe dag is ’n nuwe kans om in God se teenwoordigheid te leef. Ons hoef nie meer oorweldig en rigtingloos deur ons dae te strompel nie.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn hierdie 365 dagstukke van topverkoper-outeur Joyce Meyer sal jy opnuut ontdek dat jy al jou vrese, swakhede, hoop en vreugde met God kan deel omdat jy sy kind is. En wanneer jy jou dag in gebed aan die Here toewy, sal jy die leiding van die Gees in elke area van jou lewe ervaar. \u003cb\u003e\u003ci\u003eBegin die dag saam met God \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003esal jou nie net bemoedig en ondersteun nie, dit sal jou ook die krag gee om ander mense in jou lewe te bemoedig en by te staan.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eErvaar die vreugde daarvan om elke dag saam met God te begin en geniet sy leiding, genade, voorsiening, liefde en seën.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49658055196967,"sku":"9781776477258","price":216.52,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9781776477258_front.jpg?v=1786956148"},{"product_id":"firm-faith-large-print-366-devotions-on-following-jesus-and-living-life-to-the-full-hc","title":"Firm Faith Large Print: 366 Devotions on Following Jesus and Living Life to the Full HC","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e366 Devotions on Following Jesus and Living Life to the Full\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eAs believers in Christ we long for eternity and for the day we will be united with our beloved Savior. But how should we live in the meantime and how should we handle all that comes our way? \u003cb\u003e\u003ci\u003eFirm Faith\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is a 366-day devotional that will help you to live a godly life built on an unbreakable foundation of unwavering faith. With a steadfast conviction in God, you will be equipped to navigate any challenge, difficulty or uncertainty you might face in this life.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eJoin Angus Buchan on a yearlong journey of living each day to the full for Jesus and finishing your race on this earth strong, steadfast and victorious.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e366 devotions with key Scripture verses.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e392 pages.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHardcover with ribbon marker.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eAlso available in Afrikaans under the title Vaste geloof.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50011922333991,"sku":"9780638004366","price":242.61,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638004366_front.jpg?v=1786903909"},{"product_id":"365-dagstukkies-en-gebede-vir-dogters-sagteband","title":"Dagstukkies en Gebede vir Dogters (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDie lewe kan lekker uitdagend wees! \u003cb\u003e\u003ci\u003eDagstukkies en gebede vir dogters\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is dus ideaal vir dogters tussen 8 en 12 om God se teenwoordigheid, leiding en liefde in hulle elkedagse lewe te ervaar.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie 365 dae is verdeel in ’n kort en kragtige dagstukkie vir die oggend en ’n gebed vir die aand om kinders te help om God te leer ken terwyl hulle lees en bid oor onderwerpe wat deel van hulle lewe vorm, soos keuses, gebede, vriendelikheid, uithouvermoë, liefde, respek en vele meer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit is die ideale manier om meisies te leer om elke dag ’n pad saam met God te stap terwyl hulle die gewoonte aanleer om daagliks tyd saam met God deur te bring met stukkies wat net ’n paar minute neem om te lees.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie teks is ook beskikbaar vir seuns onder die titel \u003ci\u003eDagstukkies en gebede vir seuns\u003c\/i\u003e.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50011926233383,"sku":"9780638009071","price":129.57,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638009071_front.jpg?v=1786956651"}],"url":"https:\/\/christianart.co.za\/collections\/reprints-re-introductions-books.oembed","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}